Modulekode | JLD 200 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Inklusiewe onderwys soos deur die Witskrif 6 uitgespel; verskillende gestremdhede en die opvoedkundige implikasies daarvan; leergereedheid; perseptuele motoriese ontwikkeling; vaardighede en oefeninge vir verskillende perseptuele aktiwiteite. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App